Skip to main content

Facebook instagram linkedIn

Archived Posts
Please select month for 2025
Please select month for 2024
Please select month for 2023
Please select month for 2022
Please select month for 2021
Please select month for 2020
Please select month for 2019
Please select month for 2018
Please select month for 2017

Sakeliga KragDag Sentraal 2025

Sakeliga KragDag Sentraal 2025
"Doen Jou Eie Ding!"

Met hierdie leuse fokus KragDag op 'n vryword-lewe deur volhoubare en selfstandigheidsoplossings (en selfs Doen-dit-self planne), wat jou terselfdertyd minder uitgelewer aan en afhanklik van ’n staatsbepaalde lewe maak. Hierin speel dinge soos hernubare en alternatiewe energie ʼn sentrale rol, maar daar word ook voorsiening gemaak vir ander aspekte wat ʼn lewe van selfbehoud en self beskik moontlik maak. By KragDag vind jy oplossings vir die uitdagings van energie, water, veiligheid, gesondheid, voedselproduksie, opvoedkunde, vervoer en konstruksie en word ’n maker- en kreatiewe entrepreneuriese lewensingesteldheid aangemoedig. KragDag doen dit deur die jaarlikse buitelug ekspo, radiorubrieke, kursusse, bekendstelling van produkte en toepaslike ondernemings en beskikbaarstelling van inligting met opvoedkundige, tegniese en interessantheidswaarde in ons nuusbriewe en seminare. KragDag verskaf ook ʼn platform waardeur ondernemers, die publiek en innoverende idees by mekaar uitgebring word.

Die KragDag ekspo's

Die jaarlikse KragDag ekspo's bied ‘n inspirerende leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo's te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wat ‘n verskil in jou lewe kan maak. Die effek van die vrywees filosofie wat integraal deel is van KragDag en die uitstallings wat hiermee handel, kan ‘n groot impak op jou lewe maak.

More News

 
South African News South Africa’s Wine Industry Urged to Innovate or Risk DeclineAt the 2025…
 
South African News Trump Confronts South African President with Disputed Claims of 'White…
 
South African NewsNorth West Farmers Urged to Register on Provincial Agricultural DatabaseThe North…
 
South African NewsBrazil Chicken Import Ban Unlikely to Affect South African SupplySouth African…
 
South African NewsFarmers Profit as Goat Meat Undergoes Gourmet TransformationSouth African farmers…
 
South African News Boer Goat Ram Sets World Record with R2.3 Million Sale in South AfricaA…