Impac Cropsure
iMPAC is ‘n vars bries in ‘n voosgehaelde bedryf wat die oesbedryf vernuwe. iMPAC is die eerste oesversekering firma wat met ‘n Inkomste waarborg produk die mark betree het om risiko bestuur vir die klient lewensvatbaar te maak.
iMPAC het ook die eerste geintegreerde stelsel wat bestuur baie eenvoudig maak en die proses om polisse uit te ryk en eise uit te betaal vergemaklik.
Dekking teen direkte meganiese aksie van hael. Dit kan die volgende dekking insluit, Brand, Transito en Ryp, maar verskil van gewas tot gewas.
Omvattende dekking eerste in RSA! Dekking word verleen teen alle risiko wat nie deur boer beheer kan word nie. Dekking tree in werking sodra die opkomveslag gedoen is wat geplante oppervlak en boerderypraktyke bevestig.
Spesiaale Kenmerke – Onafhanklike taksateurskorps
Kan Skadebepalings doen vir beesteskade, eksom krag op besproeiing gewasse chemiese spuitskades.
- Vrystaat
- Noordwes
- Mpumalanga
- Natal
- Oos Kaap
- Noord Kaap
- Limpopo
- Gauteng
- Mielies
- Sojas
- Sonneblom
- Sorghum
- Droëbone
- Grondbone
- Katoen
- Pekanneute
- Makadamia Neute
- Aartappels
- Koring
- Gars
- Hawer
.png)