Skip to main content

Facebook instagram linkedIn

PGK Agri

 
Company Information

“Kom kyk wat voer ons in die mou..”’

PGK Agri is ‘n besigheid wat dienste lewer deur te fokus op diere in die agri sektor.

PGK Agri fokus primêr op die gesondheid en die bestuur van ekstensiewe, sowel as intensiewe boerdery, aangaande bees / skaap / varke / hoenders.

  • Dragtigheid (In samewerking met CRV X Seed)
Products & Services
Diere Gesondheid

Die sleutel tot sukses is om die regte produk vir die regte dier op die regte tyd te gee.

Dragtigheid

Innoverende skaap skandering tegnologie wat met verhoogde akkuraatheid minder spanning vir die vee bied.

Voeding

Top gehalte vee voer wat alle voedingsfases van die lewenssiklus dek sowel as uitstekende resultate bied.

Veilige Aankope

Ons aanvaar betalings van YOCO, sowel as ander elektroniese betalings metodes.

Business details

General Info

Physical Address
Plaas Mooivlakte
Bloemfontein
Free State
9301
Postal Address

Contacts

Business Hours

Sunday: Closed
Monday: 8:00-18:00
Tuesday: 8:00-18:00
Wednesday: 8:00-18:00
Thursday: 8:00-18:00
Friday: 8:00-18:00
Saturday: 9:00-13:00

Contact Piet Kemp

Please fill out the form to contact
our PGK Agri specialist