Plaasbestuurder.co.za
Company Information
Plaasbestuurder.co.za. Landbou is die ruggraat van ons ekonomie en neem druk proporsioneel toe op die bedryf met die toename in bevolkingsgroei.
Agter hierdie hele Landbouwaardeketting is 'n indidvidu wat ons na verwys as 'n Boer, 'n unieke passie-gedrewe individu, wat altyd optimisties is, wat hoopvol is, wat afhanklik is van die natuur, wat toegewyd is, wie hoë morele waardes het, wie waardigheid het, wie 'n harde werker is, wat 'n swaar werklading het, wat lief is vir wat hy doen en God vertrou in alles wat hy doen.
"Plaasbestuurder.co.za behartig jou boerdery se werwingsproses, sodat jy 100% op jou boerdery kan fokus."
Products & Services
Werksgeleenthede
Vir werksgeleenthede: Volg die "skakel"
Business details
General Info
Physical Address
147 Elletson Village
Langebaan
Western Cape
8001
Postal Address
Contacts
Business Hours
Sunday: Closed
Monday: 8:00-16:00
Tuesday: 8:00-16:00
Wednesday: 8:00-16:00
Thursday: 8:00-16:00
Friday: 8:00-16:00
Saturday: Closed
.png)